Andromeda (mitologie)

Andromeda, vasgeketting aan 'n rots.

Andromeda (Antieke Grieks: (νδρομέδη of νδρομέδα) is 'n figuur uit die Griekse mitologie. Sy is die dogter van Kefeus en Kassiopeia, die koning en koningin van die Ethiopiërs, en is as 'n sterrebeeld aan die hemelruim geplaas.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search